Saccharomyces cerevisiae

Bakkersgis
Mikroskopiese beeld van S. cerevisiae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. cerevisiae
Binomiale naam
Saccharomyces cerevisiae

Saccharomyces cerevisiae is 'n gissoort wat baie gebruik word vir die vervaardiging van brood, bier ensomeer.

Dit word wêreldwyd as die belangrikste kommersiële mikro-organisme beskou. Dié gis word algemeen as veilig beskou.[1]

  1. "Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 2 (1992); 69-83". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.

Developed by StudentB